In hierdie week se episode kyk Ernst van Zyl, Hermann Pretorius en Paul Maritz na die nuuste nuusgebeure van die afgelope week. Die kollig word geplaas op die nuwe verslag deur die raadgewende kommittee op grondhervorming, die ANC se interne stryde wat al duideliker word asook Helen Zille wat by die IRV aangesluit het.
Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!